Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Man wat glo vullis stort val boer met baksteen aan
’n Boer in die Bovallei-omgewing in Wellington het geringe beserings aan sy regterhand opgedoen toe hy met ’n baksteen aangeval is tydens ’n onderonsie met ’n man wat na bewering vullis in die omgewing van sy plaas gestort het.
-
Waarheen nou vir die Heemkring?
Die toekoms van die vallei se amptelike argief, die Drakenstein Heemkring (DHK), is in die gedrang nadat die Drakenstein-munisipaliteit hom die trekpas gegee het uit sy jare lange tuiste by De Oude Woning (op die hoek van Hoof- en Auretstraat…
-
Plaaslike rugbylegende Oom Ampie (86) oorlede
Die rugbylegende Adam Petersen van die Paarl is verlede Vrydag (17 November) oorlede.
-
Lekker leesstof vir die jongspan
Dit is oor en oor bewys dat lees van deurslaggewende belang is vir kinders se opvoeding. En die vakansietyd is ’n baie goeie geleentheid vir kinders om te lees en vir die jongeres te lees.
-
Tieners in pas aangerand
Die landbougemeenskap langs die Keerwederpad in die Paarl is woedend nadat vier seuns die afgelope naweek aan die voet van Du Toitskloofpas aangerand is.
-
-
-
Banda, Cupido se saak uitgestel
Klein Nederburg Sekondêre Skool se hoof, Mary Banda, asook Harvey Cupido, voormalige hoof van Wellington Sekondêr wat verlede termyn bedank het, het Maandag (20 November) weer in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Belville verskyn.
-
Hoofleiers sê oor hul eindeksamen
Dit is byna ’n maand sedert die matrikulante van 2023 met hul eindeksamen op 30 Oktober begin het. Paarl Post het met die hoofleiers van ’n paar hoërskole hier in die vallei gesels om te hoor hoe hulle die eksamen…
-
Youth encouraged to register, vote
Despite the over 2,9 million South Africans who turned up at voting stations this past weekend to ensure that they are registered to vote in next year’s general elections, some analysts have expressed concern over the nearly 14 million eligible…










