Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kommer oor taxi’s wat deur woonbuurte jaag
Almal is reeds gewoond aan minibus- taxi’s wat hoofroetes oorheers, maar nou raak dit al hoe meer ’n probleem met hierdie openbare vervoerdiens wat van die voorgeskrewe roetes afwyk – só erg dat dit nou ’n daaglikse verskynsel is om…
-
Klapmuts Primêr in rou ná drie leerlinge sterf
Klapmuts Primêre Skool het die afgelope paar dae ’n tragedie beleef toe drie van sy leerders in twee afsonderlike voorvalle oorlede is.
-
Nuwe hoop vir jong TB-lyers
TB bly een van die grootste oorsake van sterftes by kinders wêreldwyd en eis die meeste lewens van kinders jonger as vyf jaar.
-
Man’s body found in Drommedaris Street
Mbekweni police are investigating the murder of a man on Monday (27 November).
-
DM roep ‘dringende sitting’ ná wanorde bewerings teen nóg ’n senior amptenaar
Paarl Post het by ’n betroubare bron verneem dat die Drakenstein-munisipale raad ’n dringende geslote vergadering vir Donderdag (30 November) geroep het waartydens die uitvoerende burgemeester, Conrad Poole, wie nog in die proses is om homself van ko
-
Gestremde man dood tydens vermeende tref-en-trap
Die Polisie in Paarl-Oos ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat ’n 27-jarige man van Chicago Sondag tydens ’n vermoedelike tref-en-trap-voorval in Van der Stelstraat dood is.
-
WATCH | Religious practice the cause of many of Du Toits Kloof’s mountain fires
The scorching summer months currently creeping in bring an upsurge in devastating mountain fires, which are often caused by religious groups performing their rituals in the mountains.
-
Sportterrein verniel
Inwoners en mense in sportkringe is bekommerd oor die agteruitgang en toestand van Pelikaan Park in Wellington.
-
Geloftefees naby Paarl
Nuwe Geloftefeeste word steeds gestig – 185 jaar nadat die Gelofte die eerste keer afgelê is.
-
Spaza shops on the rise in Paarl East
Informal convenience stores, or “spaza” shops as they are known, are where most South Africans buy the odd two-litre Coke or loaf of bread.










