Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Krisis op plase: Só reageer Drakenstein
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy het tot dusver ingetree op slegs vier van die altesaam 14 plase, wat in Junie vanjaar geïdentifiseer en beskryf is as ‘n groeiende humanitêre krisis waar […]
-
Drakenstein-munisipaliteit ontken bewerings van nepotisme met aanstellings
‘n Munisipale werker en onberispelike bron het die Drakenstein-munisipaliteit se aanstellingsproses as ‘n administratiewe nagmerrie bestempel, met nepotisme glo aan die orde van die dag. Die werker, wat anoniem wil […]
-
Wellingtonse regsman praktiseer steeds ná hy glo Paarlse firma van miljoene besteel
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike […]
-
Paulus is Drakenstein se nuwe ‘derby champs’
Niks is te moeilik nie. Dít was die afgelope Saterdag meer as net ‘n leuse vir die Paulus Joubert Sekondêre Skool maar ook die motivering wat die afrigters van die […]
-
Hoop vir vervalle blokhuis in Wellington
Die Drakenstein-munisipaliteit en plaaslike grondeienaars het besluit om die vervalle Wellington-blokhuis self te herstel.
-
Rolprent leer ons ‘daar is hoop’
Die rolprent My F*k, Marelize! is gebaseer op ‘n komiese video van die Horn-gesin, wat ‘n diepere, intieme verhaal van hoop insluit, met ‘n perspektief op hul ma se kankerstryd.
-
Munisipaliteit gaan weer ‘n toerismekantoor open
Die Drakenstein-munisipaliteit sal op 1 Oktober ‘n nuwe toerisme-kantoor in Wellington open. Dit sal toeriste-inligting bied en lokale organisasies ondersteun, wat plaaslike toerisme bevorder.
-
‘Sekspes’ in hof: ‘Sy het na my toe gekom en self seksdaad afgeneem’
Die 55-jarige Franschhoekse man wat beskuldig word van die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie het Woensdag (3 September) in sy borgtogaansoek in die Paarl-landdroshof gesê die beweerde 17-jarige slagoffer het […]
-
Kaapse Ikoon-konsert geskrap: De Villiers blameer kunstenaars en media
Wynand de Villiers, promoter van die gekanselleerde Steve Hofmeyr-ikoon-konsert, blameer bedryfshoofde vir die fiasco. Hy prioritiseer sy integriteit oor die konsert terwyl hofsaak teen hom voortduur.










