Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Polisie vang sewe wat glo onwettige drank vervaardig
Maitland se blitspatrollie het sewe Somaliërs gearresteer na ontdekking van onwettige drankvervaardiging en beslaglegging van groot hoeveelhede drank en toerusting.
-
Hermon se watertoevoer onderbreek vir instandhouding by Voëlvlei-netwerk
Inwoners van Hermon en sommige omliggende gebiede wat deel vorm van die Haaskraal-waternetwerk kan van Maandag volgende week (15 September) to Saterdag (20 September) onderbrekings in hul watertoevoer verwag vanweë […]
-
Allandale-gevangene wat ontsnap hang glo homself by woning in Paarl-Oos
‘n Allandale-gevangene, vermoedelik in sy twintigs, wat Dinsdagoggend (9 September) ontsnap het, het homself by ‘n woning in Patelstraat in Smartie Town, Paarl-Oos om die lewe gebring. Na aanleiding van […]
-
Skytram project postponed until further notice
The Franschhoek Skytram project has been postponed until further notice, pending community engagement and unresolved environmental concerns. No completion timeline has been established, with potential delays extending to 2028. Community objections persist.
-
Franschhoekse ‘sekspes’ weerspreek homself in aansoek om borgtog
“Ek is ‘n man. Ek het behoeftes. Dit was ‘n oomblik van swakheid en sy het haarself beskikbaar gestel.” Dít was Maandag (8 September) die getuienis van ‘n 55-jarige Franschhoekse […]
-
Vier beseer in ernstige botsing op N1
‘n Ernstige botsing het Sondagaand (7 September) omstreeks 19:45 op die N1-snelweg in die Paarl gebeur toe ’n motoris glo in die verkeerde baan in aankomende verkeer gery het. Volgens […]
-
Brand in Chicago eis een lewe
Vandag (6 September) is ‘n hartseer dag vir die Chicago-gemeenskap in die Paarl, nadat ‘n vrou omgekom het in ‘n brand wat in Bosbokstraat uitgebreek het. Volgens kapt. Basil Seekoei, […]
-
Paarlse skool kry sy eie welstandsentrum
Die welstand van leerders is uiteraand die grootste voorkeur vir die Noorder Paarl Hoërskool, sê die skoolhoof, Natalie Arendse, nadat ‘n welstandsentrum verlede week by dié skool geopen is. “Ek […]
-
Teaching posts same in 2026
The Western Cape Education Department (WCED) has confirmed that the number of teaching posts in the province will remain unchanged for the 2026 academic year, maintaining the 35 934 positions […]
-
Fourie names Kavas squad ahead of provincial derby
The Sanlam Boland Kavaliers head coach, Hawies Fourie, has named his team to face DHL Western Province in the Carling Currie Cup on Saturday 6 September at DHL Stadium in […]










