Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Uncertain outlook for October fuel prices
Motorists may still face higher petrol costs in October, although a stronger rand and softer oil prices could help ease the pressure by the end of the month. Figures from […]
-
Robertson se Cecil Fielies verkies as Boland-krieket se nuwe president
Cecil Fielies, ‘n boorling van Robertson, is verlede naweek op ‘n jaarvergadering in die Paarl as Boland-krieket se nuwe president verkies. Altesaam vyf name is in die hoed gegooi, waaronder […]
-
Boschendal wen beste plaas én werker by Franschhoek-landboutoekennings
Shannon Robertson van die Boschendal-wynlandgoed is verlede Vrydag (5 September) as 2025 se Landbouwerker van die Jaar vir die Franschhoek-streek aangewys. Boschendal is ook aangewys as die jaar se beste presterende […]
-
DKD verwerp gerugte dat gevangene wat ontsnap, eie lewe neem aangerand was
Die familie van ‘n 24-jarige veroordeelde misdadiger, wat die afgelope Dinsdag (9 September) by die Allandale-gevangenis in die Paarl ontsnap en toe later sy eie lewe by ‘n woning in Paarl-Oos […]
-
Ouer raak fisies met leerder wat glo kind boelie by Paarlse skool
‘n Voorval waartydens ‘n ouer fisies geraak het met ‘n leerder by die Ebenezer Primêre Skool in die Paarl wat na bewering sy kind vir ‘n geruime tyd geboelie het, […]
-
PA beskuldig van ‘onwettige politieke veldtogvoering’ by Paarlse skool
Die DA in die Wes-Kaap het ‘n beroep op die provinsiale onderwysdepartement gedoen om ondersoek in te stel na wat hy bestempel as onwettige politieke veldtogvoering deur die Patriotic Alliance […]
-
Vereniging vir regslui in Drakenstein gestig
Die Drakenstein-regspraktisynsvereniging is amptelik bekendgestel en bied ‘n platform vir regspraktisyns om saam te werk.
-
Paarlse vrou so byna deur telefoonbedrieër ingeloop
‘n Vrou van die Paarl het ‘n bedrieër wat hom as ‘n Absa-werknemeer voorgedoen het, ontmasker. Sy het haar ervaring gedeel om ander te waarsku en het slim besluite geneem om bedrog te voorkom.
-
Franschhoekse ‘sekspes’ betas glo ook 11-jarige meisie, hoor hof in borgaansoek
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem […]
-
Ma vertel van verlies ná moord op enigste oorblywende seun
Vir Jasmine Caine-Williams (47) van die Paarl het tragedie weer toegeslaan toe haar enigste oorblywende kind, Lester (24), in Klapmuts met ’n mes doodgesteek is.










