Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Van Paarl tot parlement; Poole kry stoel in Wes-Kaapse wetgewer
Conrad Poole, voormalige Drakenstein-burgemeester, sal eersdaags ingesweer word as ’n lid van die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer.
-
Water uit trokke ís veilig, sê Stellenbosch-owerhede
Die Stellenbosch-munisipaliteit het aan inwoners in dele van Franschhoek, wat wateronderbrekings weens langdurige beurtkrag ervaar, die sekerheid gegee dat water wat deur tenkwaens voorsien word, veilig is om te drink.
-
Ou poskantoor in die Paarl só geplunder; ‘Prasa moet pa staan’
Die Paarl-belastingbetalersvereniging sê die Drakenstein-munisipaliteit is besig om sy eie plaaslike wetgewing te verontagsaam deur nie die nasionale regering aanspreeklik te hou vir die agteruitgang van die ou Paarlse poskantoor langs die Hugenote-t
-
Wellington’s accidental mandala artist
The health inspector turned mandala artist – that’s the story of Yvette Hughes. For the past month the colour and vibrancy of her solo exhibition, “Hues of Her: A Genetic Palette” struck visitors to the Cloete Community Gallery at the…
-
Man arrested in Paarl with more than 1 kg of tik
A 29-year-old Nigerian national appeared in the Paarl Magistrates’ Court on Monday (26 February) after being arrested over the weekend when 1,2 kg of tik was found in the vehicle he was travelling in.
-
Sestien informele strukture in Franschhoekse brand verwoes
Liefdadigheidsorganisasies in Franschhoek het vandeesweek gevra vir skenkings van die publiek te midde van ’n verwoestende brand wat Maandag (26 Februarie) altesaam 16 hutte in die Langrug- informele nedersetting vernietig het.
-
Klapmuts-mans wat minderjarige aanrand laat vaar borgaansoek
Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n nege-jarige seun in Klapmuts aangerand en ontvoer het, het vandag (8 Febraurie) in die Paarl-landdroshof verskyn.
-
Drakenstein sê ‘niks fout’ met waardasies van 2020
In ’n langverwagte verslag oor beweerde inkonsekwenthede met sy 2020-waardasierol wat uiteindelik op vandeesweek se raadsvergadering bekend gemaak is, sê die Drakenstein-munisipaliteit hy hou by die waardasies wat deur sy aanvanklike waardeerder in 2
-
Familie eis antwoorde ná tiener naby Hermon doodgery is
Die gesin van Xavier April (17), wat verlede week vir drie dae vermis was voordat sy gesin hom by die lykshuis moes gaan uitken, sê hulle soek antwoorde oor die omstandighede rakende sy dood nadat hy glo op die R44-pad…
-










