Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gospel is sanger se dankbetuiging
Die gospelsanger en liedjieskrywer Alrick Filander se musikale pen loop oor van dankbaarheid.
-
AfriForum bied selfverdedigingslesse in die Paarl aan
Inwoners van die Paarl hoef geensins lam te lê as misdadigers toeslaan nie, want danksy AfriForum se Paarl-tak is 19 burgers nou toegerus om hulself te verdedig indien dit genoodsaak word.
-
FAK-lede stap deur die geskiedenis
’n Groep dapper stappers het die afgelope naweek saam met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) in die historiese spore van die Voortrekkerleier Piet Retief op sy geboorteplaas gestap.
-
Harry Potter trek nuwe baadjie aan
Ná byna 10 jaar uit druk is dit uiteindelik op oorweldigende aanvraag terug: die Harry Potter-reeks in Afrikaans.
-
Gemeenskap ruk op nadat meisie (10) glo betas is
Gemeenskapslede het die afgelope naweek eie reg probeer gebruik toe ’n man na bewering ’n 10-jarige meisie in Paarl-Oos betas het.
-
Twis oor gebruik van rugbyveld
Die klubrugbyseisoen het skaars afgeskop en reeds heers twis oor die gebruiksregte vir rugbyvelde.
-
Tien-jarige van Groenheuwel sterf onder sand op bouterrein
“Hy was ’n lieflike klong; ek gaan hom mis.”. Dít was die woorde van Elvito Dindal (10) se ma, Elmarie Dindal, aan Paarl Post nadat haar seun die afgelope Sondagoggend (3 Maart) op die Mountain Ridge-bouterrein in Groenheuwel in Paarl-Oos…
-
Hoërskool rou ná Paarl-tiener se skietdood
Die LK Zeekman Sekondêre Skool-gemeenskap in die Paarl is in rou gedompel nadat Skynon Bailey (17), ’n gr. 10-leerder, Saterdagaand (2 Maart) by ’n verjaarsdagpartytjie in Wellington doodgeskiet is.
-
Drakenstein-speaker laat vaar ondersoek teen Poole
Die Drakenstein- munisipale raad se Speaker het te midde van “geen bewyse” die ondersoek na beweerde wanadministrasie, wat verlede jaar teen Conrad Poole gebring is, laat vaar. Dié aankondiging is gemaak etlike dae nadat Poole deur ’n wantrouemosie a
-
Wreck the deck on Human Rights Day
Young Gardens Rugby Club’s Back II Our Roots is back! But this time they are bringing you The DJ Edition.









