Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Skoolhoofde ondersteun
Twee skoolhoofde van die Wynland-streek in Paarl en Franschhoek is onlangs erken vir hul deelname aan die Partners for Possibility-program.
-
Silwerkruin-ouma vier ’n eeu plus 2
Anna Stander, ’n boorling van Wellington, het verlede Woensdag (20 Maart) haar 102de verjaarsdag saam met haar kinders en kleinkinders gevier.
-
Botsing eis jong ouers
’n Maand nadat twee jong pa’s op die R301 (Wemmershoekpad) gesterf het nadat hul voertuie reg van voor gebots het, het ’n soortgelyke botsing die afgelope naweek op dieselfde pad gebeur en dié keer die lewe van ’n jong ouerpaar…
-
-
Sien ouer vroue ook raak, sê Dawn
Die 2024- Dallmayr- Mev. Suid-Afrika- kompetisie is goed aan die gang met die Paarl wat weer eens goed verteenwoordig word.
-
-
‘Sarie’ soek 7 beeldskones
Vir 75 jaar al sit die tydskrif Sarie onthou-voorblaaie op die rak met bekende en geliefde gesigte daarop.
-
-
Preprimêre baanbreker gehuldig
Dr. Anel Pepler, ’n grondlegger van preprimêre onderrig in die vallei en die stigter van die Dwergiebos-preprimêre skool in Wellington, het op 6 Maart ’n foto met die interessante geskiedenis van die totstandkoming van hierdie skool aan die huidige s









