Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Murdered student touches raw nerve
Emotions were running high on Monday 11 March at the Paarl Magistrates’ Court as the second suspect accused of murdering 22-year-old student Asiphe Cetywayo from Mbekweni made his first court appearance, after escaping from police custody.
-
-
Paarl lewer 2 Mev. SA-semifinaliste
Die Paarl word weer eens met trots in vanjaar se Mev. SA-kompetisie verteenwoordig met twee jong getroudes wat as semifinaliste aangewys is.
-
’n Fiësta vir Veronique, maar nog hoogtes kom
Die 14de kykNET-Fiëstas, wat die uitsonderlike prestasies vereer in die uitvoerende kunste wat in die voorafgaande jaar by die ses vervaardigende Afrikaanse kunstefeeste te sien was – Innibos, KKNK, Momentum Beleggings Aardklop, Suidoosterfees, Vryst
-
Drakenstein-munisipaliteit in hofgeding oor elektrisiteit
Die Drakenstein-munisipaliteit word tans voor die hof gedaag oor sy beleid om inwoners wie se munisipale rekeninge agterstallig is, van elektrisiteit te weerhou.
-
Skenk borsmelk; help ’n baba red
Mensemelkbankweek vind elke jaar in Maart plaas en bevorder die vestiging, ondersteuning en deurlopende bedryf van mensemelkbanke by hospitale met neonatale eenhede.
-
-
Man sterf toe hek hom tref
’n Jong man het Sondag (10 Maart) in Amstelhof, Paarl-Oos gesterf toe die hek van ’n perdewa op hom geval het.
-
Tiener van Chicago deur Kampsbaai-polisiebeampte doodgery
Wano Daniels (16) van Chicago in die Paarl is op 3 Maart op die N1 doodgery toe ’n polisievoertuig hom na bewering getref en vir dood agtergelaat het.
-










