Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
CPO/CTO perform Mozart’s ‘Requiem’ in Toringkerk
The Cape Town Philharmonic Orchestra (CPO) and Cape Town Opera (CTO), South Africa’s most celebrated arts companies, are again collaborating on an iconic work, the Requiem by Mozart. They will present this in the Toringkerk in Paarl on Easter Saturda
-
Eksklusiewe fees by Simonsvlei
Spoegwolf is maar net een van die opwindende name wat van 21 tot 23 Maart by die Simonsvlei-wynlandgoed se familiefees in die Paarl sal optree.
-
Canan hou Paarl se naam hoog
Die Paarl staan weer eens vol trots nadat die Springbok Canan Moodie vir die tweede agtereenvolgende jaar as SA Rugby se jong speler van die jaar aangewys is.
-
R23m Simondium housing tender questioned
The GOOD party in the Drakenstein municipal area is demanding answers for why a new housing development in Simondium reportedly to the tune of R23 million was awarded to a private construction company “without council oversight” by the municipality’s
-
3 dogters, selfde dag, vir 3 jaar
Wat is die kans dat ’n ma geboorte skenk op dieselfde datum in drie agtereenvolgende jare? Wel, dit is die storie van die Kotze-gesin in die Paarl.
-
Niemand nog aangekeer ná Paarlse tiener (17) se skietdood
Hoewel haar seun die afgelope naweek ter ruste gelê is, het Juilicia Wicklow, ma van die vermoorde Skynon Bailey (17), gesê daar is steeds baie onbeantwoorde vrae oor wat gelei het tot haar tienerseun se skietdood by ’n partytjie in…
-
Conrad Poole kry hoër pos; wil nou ‘aanbeweeg’
Sy standpunt was van die begin af dat hy sal veg om sy onskuld te bewys, en nou is hy gereed om aan te beweeg ná die “onnodige politieke en media-aanslae” op sy lewe. Só het Conrad Poole, die uitgeskopte…
-
‘Aan ons eie genade oorgelaat’, sê Meerlust-inwoners
Sowat 25 huishoudings wat in 2022 te midde van ’n uitsettingsbevel deur die Wes-Kaapse hooggeregshof na die Meerlust-bosbougronde op die R45-pad naby Pniël verskuif is, sê hulle is aan hul “eie genade oorgelaat” nadat geen water of elektrisiteit tot
-










