Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Man van 63 jaar in Wellington vermoor
‘n Bakleiery in Dreydenstraat in Hillcrest, Wellington, het op 20 September tragies geëindig toe ‘n man (63) na bewering, vermoor is.
-
Nederburg Wines to adopt regenerative farming
Nederburg wine farm has adopted regenerative farming since 2022, emphasizing land rehabilitation, water conservation, and sustainability through innovative practices like biological-wastewater treatment and biochar production, enhancing climate resilience.
-
Drakensteinse Blue-aanhangers woedend ná kansellasie van konserte
Die Blue-musiekgroep se Suid-Afrikaanse konserttoer is gekanselleer weens ‘n kontrakbreuk deur die promotor Wynand de Villiers. Kaartjiehouers is ontsteld oor die gebrek aan terugbetalings.
-
Gayton sê hy gaan PA onttrek uit alle koalisie-ooreenkomste en ook die RNE
Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance (PA), het Woensdag (24 September) tydens Nasionale Erfenisdagvieringe in Oudtshoorn onthul dat sy party uit alle plaaslike koalisie-ooreenkomste onttrek en dat gesprekke alreeds […]
-
Drie wat winkel in Wellington beroof Donderdag in hof
Drie van die vier mans wat Maandag (22 September) die Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, sal Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Paarl Post het Maandag berig […]
-
Fietsrygemeenskap betreur JP van Zyl
Die Suid-Afrikaanse fietsrygemeenskap treur oor die verlies van JP van Zyl, stigter van Recycles Bike Shop, wat op 52-jarige ouderdom in ‘n ongeluk oorlede is.
-
Franschhoek-polisievrou aangeval toe sy en kollega bakleiery probeer ontlont
‘n Polisievrou moes Donderdagaand (18 September) na die Franschhoek-polisiekantoor vir behandeling vervoer word nadat sy aangeval is toe sy en ‘n kollega gereageer het op ‘n bakleiery in Groendal. Die […]
-
DFW-lede help met geboorte van gesonde babatjie
Twee Drakenstein-plaaswaglede het suksesvol gehelp met die geboorte van ‘n babaseuntjie.
-
‘Sekspes’ se borg later voortgesit
Die borgtogaansoek van die 55-jarige Franschhoeker wat teregstaan op aanklagte wat met kinderpornografie verband hou, is tot 2 Oktober uitgestel. Paarl Post het betroubaar verneem dat die staatsaanklaer wat die saak […]










