Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
LUISTER | Juanita du Plessis stel nuwe enkelsnit op haar verjaarsdag vry
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Ek Belowe, wat Vrydag (26 April) op haar 52ste verjaarsdag vrygestel word.
-
‘Kelders van Geheime’ in die Boland geskiet; eersdaags op e.tv
Aanhangers van gewilde TV-dramas soos Arendsvlei, Suidooster en 7de Laan kan uitsien na e.tv. se heel eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse telenovelle, Kelders van Geheime, wat van 6 Mei af op weeksdae om 18:00 uitgesaai word.
-
Wellington-kampus wil verhouding met dorp bou
Die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT) se Wellington-kampus het onlangs ’n advieskomitee gestig waardeur hy graag insae vanaf strategiese belanghebbendes binne die gemeenskap wil kry om sodoende te verseker dat sy verhouding met al
-
Rotariërs vermaak senior burgers met verskeidenheidskonsert
Rotariërs vermaak senior burgers met verskeidenheidskonsert
-
Rekord-getal doen aansoek
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) sê hy het vanjaar ’n rekordgetal aansoeke vir gr. 1- en gr. 8-leerders vir die volgende skooljaar ontvang.
-
Vriende staan museum by
’n Besoek aan die Hugenote-gedenkmuseum in Franschhoek is een van die groot toerisme-aantreklikhede vir besoekers aan die dorp.
-
Vervolging van bewaarders binne die Drakenstein sloer
Talle voorvalle van beweerde dwelmhandel onder bewaarders is die afgelope paar jaar by die Drakenstein- asook die Paardeberg-gevangenisse aangemeld, waarna hulle intern skuldig bevind en afgedank is.
-
Sanral considers wind attenuation at Hugo River Bridge on N1 near Paarl
The South African National Roads Agency (Sanral) says it is investigating the installation of wind barriers at the Hugo River Bridge on the N1 near the Huguenot Tunnel in Paarl, where a caravan and the trailer of a truck were…
-
Monicastraat eis soveelste moordslagoffer
Om te sê dat inwoners van Monicastraat in Smartie Town in vrees leef, is om dit ligtelik te stel – veral nadat die soveelste mens die afgelope naweek in die straat vermoor is.
-
Drakenstein-munisipaliteit vir sy dienste deur provinsie vereer
Die Drakenstein-munisipaliteit is Vrydagaand in Stellenbosch as die beste sekondêre stad in die Wes-Kaap en die naaswenner in die beste munisipaliteit (algehele afdeling) by die Wes-Kaapse regering se gesogte toekennings vir diensuitnemendheid vereer









