Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
-
Reeksmoordenaar speel kat en muis met hof; saak uitgestel
Reeksmoordenaar speel kat en muis met hof; saak uitgestel
-
Saak teen drie Klapmuts-mans weer uitgestel in streekhof
WAARSKUWING: Die inhoud van hierdie berig kan sommige lesers ontstel.
-
Smokkelaar ry hom disnis deur gebou in die Paarl
47-jarige man van Hermanus, wat na bewering perlemoen onwettig vervoer het, lê in ’n kritieke toestand in ’n hospitaal nadat hy tydens ’n jaagtog met die Paarl-polisie in ’n gebou in die dorp vasgeploeg het.
-
Kleurvolle krisante weer in volle prag in Wellington
Groot opwinding heers aan die vooraand van die Wellingtonse tuinbouvereniging se 108ste skou wat Saterdag (4 Mei) in die Breedsaal gehou word.
-
Paarlse vullisverwyderaars vra glo R20 se omkoopgeld
’n Onderneming in Oosterlandstraat in die Paarl sit sedert verlede jaar met ’n groot tameletjie. Die onderneming se eienaar beweer die Drakenstein-munisipaliteit se vullisverwyderaars vra omkoopgeld van R20 op ’n keer om sy vullis te verwyder.
-
Drakenstein-raadslede se verkeersboetes beloop bykans R60 000
Die Drakenstein-munisipaliteit se amptenare is veronderstel om ’n voorbeeld te stel vir die res van die vallei se inwoners, en daarom is dit skandelik dat raadslede se uitstaande verkeersboetes bykans R60 000 beloop.
-










