Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Elektrisiteitsmeters van die DM reggestel vir November
Die formele ouditproses van voorafbetaalde elektrisiteitsmeters van kliënte in die Drakenstein-munisipaliteit is suksesvol voltooi.
-
Verhuising in hof met appèl gestuit
Die inwoners van Orleanspark in die Paarl het onlangs ’n hofbevel in sy spore gestuit wat daarop aandring dat hulle onmiddellik die park se gronde moet ontruim.
-
Ondersteun DBV op deftige dans
’n Glans geldinsamelingsdans – ’n strikdas-en-styl-dans – word 25 Mei in die Krönenburg-onthaallokaal in Paarl-Noord ten bate van Wellington Dierebeskermingsvereniging (DBV) gehou.
-
Vrou ‘verryk haar by munisipaliteit’
’n Voormalige werknemer van die Drakenstein-munisipaliteit word ondersoek vir die verduistering van derduisende rande by dié munisipaliteit.
-
F’hoek loop deur onder geslagsgebaseerde geweld
Franschhoek het die afgelope week onder ’n gruwelike voorval van geslagsgebaseerde geweld deurgeloop toe ’n man eers sy meisie en toe homself gesteek het.
-
-
Boerseun (12) van die Paarl het gróót planne
Thomas Bourbon-Leftley van die Paarl volg in sy pa se voetspore en is op die jong ouderdom van 12 ’n bobaas-vrugteboer.
-
‘Verkiesing moet nie dienste kelder,’ sê VF Plus in Drakenstein
Die VF Plus in die Drakenstein-munisipaliteit sê hy het met kommer verneem dat verskeie burgemeesterskomiteelede die afgelope maand in hul pligte in die aanloop tot die algemene verkiesing faal.
-
Saalperdstoet in die Paarl is bobaas
Die Newline-stoet het by die Bloemskou opnuut bekendheid verwerf toe dié sjarmante diere die een prys ná die ander verower het.
-
Eers kanker, nou blind, maar hy lééf
’n Kankerdiagnose het die lewe van Eduan Louw en sy familie halsoorkop verander, en toe word hy nog blind ook.








