Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Lemoenkloof Boutique Hotel in die Paarl kry nuwe eienaars én ’n nuwe gesig
Die gebou is diep gevestig in die geskiedenis van die prentjie mooi Paarl, en met die nuwe eienaars beloof die splinternuwe Lemoenkloof Boutique Hotel in die Paarl ’n onvergeetlike ervaring – nie net vir besoekers wat daar oornag nie, maar…
-
Mostert-egpaar van die Paarl word saam begrawe
’n Boorling van die Paarl, Dawid Mostert (87), wat oor Suid-Afrika heen bekend was vir sy werk in die Suid-Afrikaanse ingenieursbedryf, is op 13 Mei op 87 jaar in sy huis in Hermanus oorlede,
-
-
Werk aan R301 in die Paarl duur tot Oktober; veiligheid van dié pad in die kollig
Motoriste en inwoners wat daagliks van die R301-pad in die omgewing van Boschenmeer en Val de Vie in die Paarl gebruik maak, gaan vir etlike maande nog geduld moet toepas nadat die provinsiale regering vandeesweek bekendgemaak het dat die padwerke,…
-
-
Verpleegkundiges deel hul wyshede
Verpleegkundiges vorm die hart van gesondheidsdienste, en met Internasionale Dag vir Verpleegkundiges wat op 12 Mei gevier is, sê die Wes-Kaapse departement van gesondheid en welstand dankie aan verpleegkundiges in sy diens.
-
Brand by Paarlse daghospitaal vinnig geblus
Die Drakenstein-munisipaliteit se branddienste is Vrydag (17 Mei) omstreeks 12:30 ingelig oor ’n brand by die Cure-daghospitaal in Noorder-Paarl. Met hul aankoms is gevind dat een van die hospitaal se lugversorgingstelsels op die gebou se dak foutief gefunksioneer het, het…
-
Oud-Bolandspelers ‘skrum saam’
Meer as 100 voormalige Boland-rugbyspelers en hul vroue het Saterdagaand by die Hoër Landbouskool Boland byeengekom.
-
Wemmershoek-inwoners sê hul wykskomitee is ‘met die hand aangewys’
’n Groep inwoners van die Stellenbosch-munisipaliteit se Wyk 3 wat Wemmershoek, Meerlust en Lanquedoc insluit, eis die onmiddellike ontbinding van hul wykskomitee wat glo ondemokraties verkies en deur hul DA-raadslid met die hand aangewys is.
-
Tragedie in Bainskloof net-net verhoed
’n Bejaarde man het die afgelope naweek ’n motorongeluk oorleef toe sy motor byna van Bainskloofpas afgerol het.








