Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Media24 herstruktureer, Paarl Post word oorgekoop deur Novus Holdings
Ishmet Davidson, hoof uitvoerende beampte van Media24 het vandag (18 Junie) bevestig dat die maatskappy die uitgawes van vyf gedrukte koerante sal sluit terwyl slegs drie van dié koerante digitaal sal voortleef.
-
Toerisme in die Wynland | Stap terug in tyd by Soetmelksvlei
Een van die jongste toevoegings tot die Wynland se toerismesektor is Soetmelksvlei, wat onder die vaandel van Babylonstoren bestuur word.
-
Perd wat in kanaal vas sit buite Saron veg hard, maar deur veearts uitgesit
Die nuutste slagoffer van die gure weer, wat tot groot hoeveelhede reën gelei het, was ’n perd wat in ’n kanaal buite Saron vasgesit het, en deur barmhartige Samaritane gered moes word.
-
Griepseisoen tref Wes-Kaap met mening
Die gehoes en geproes om elke hoek en draai is ’n duidelike aanduiding van die griepseisoen wat hier is.
-
Bome van ons dorp | Waterbessie ’n verbasend skaars boom
Waterbessie (Syzygium cordatum) is sy naam in die grootste deel van die land, maar in sy hartland, KZN, noem hulle hom umdoni, die naam wat die Zoeloes hom gegee het en wat reeds teen 1854 opgeteken is. Daar is selfs…
-
Saron verdeeld oor winkelsentrum
Ná die amptelike aankondiging onlangs oor ’n winkelsentrum wat in die afgeleë Drakensteindorpie Saron gebou gaan word, blyk dit die gemeenskap is maar erg verdeeld oor hierdie ontwikkeling.
-
Geniet fees van kamermusiek
Die Stellenbosch- internasionale kamermusiekfees (SIKMF) word van 5 tot 14 Julie in die Konservatorium van die Universiteit Stellenbosch aangebied.
-
Kersreeks kom in Desember
Inwoners van die vallei kan vanjaar uitsien na ’n hersiende Liggiesfees-program – dít in die vorm van die Drakenstein-Kersreeks wat in al die dorpe tussen 4 en 19 Desember sal plaasvind.
-
-
Stadion in Wellington stuk vir stuk weggedra, wagte beroof
Die Drakenstein-munisipaliteit het ’n beroep op die gemeenskap in die omgewing van die Pelikaanpark-sportterrein in Wellington gedoen om eienaarskap te neem van dié veld se fasiliteite te midde van ’n toename in vandalisme en rooftogte op veiligheids








