Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kêrel verhoor ná vrou in vlamme
Die moordverhoor van die 29-jarige Suzanne Swarts het vandeesweek in die Paarl-streekshof begin.
-
Kom kuier knus langs die kaggel by Waterpoel
Die Waterpoel is die tuiste van Bergheim Kelder en Trudy Oosthuizen Ceramics. Saterdag (6 Julie) word hier weer van 11:00 tot 16:00 ’n opedag gehou, met ’n geskikte tema vir die hartjie van die koue winter – warm.
-
Kombuis-kronieke | Klop die Iere Saterdag met ’n tuisveld Iersebredie
Vroeg vandeesweek al het die gemoedere begin hoogloop oor komende Saterdag se botsing op die rugbyveld tussen die Iere en Springbokke.
-
Meer reën vir Juliemaand voorspel wat verligting sal bring vir vrugteboere
Vanjaar se winter het laat kop uitgesteek, maar is hopelik amper in volle gang. Die reën is minder en die temperature warmer, maar wat veroorsaak dit en hoe affekteer dit die landboubedryf, en veral vrugteboere?
-
Moontlike nuwe ontwikkeling op Perdeskoen wek kommer onder inwoners
’n Nuwe ontwikkeling in Wellington se Perdeskoen, wat veral gewild is onder drawwers en fietsryers, is tans tot 12 Julie onderhewig aan ’n openbaredeelnameproses en dit hou gemengde gevoelens vir inwoners van dié Bolandse dorp in.
-
Aktiviste eis ondersoek by Paarl-hospitaal, pasiënte glo ‘soos honde behandel’
’n Groep menseregteaktiviste van onder meer die Paarl en Klapmuts sê hulle is besig om voorvalle van beweerde onreëlmatighede en wanpraktyke by die Paarl-hospitaal aan te teken.
-
Man (32) vas vir ontvoering van 2 studente op Franschhoekpas
Die polisie het verlede week nie net daarin geslaag om een van die Franschhoekpas-ontvoerders in hegtenis te neem nie, maar een van die studente wat ontvoer is, het ook al die geld wat sy familie vir sy vrylating moes opdok,…
-
Politieke partye binne die Drakenstein verwyder nie hul plakkate
Dit is amptelik ’n maand ná die verkiesing. Nietemin hang verkiesingsplakkate steeds aan lamppale in Drakenstein, ten spyte van die munisipaliteit se verordeninge wat stipuleer dat plakkate 10 dae ná ’n verkiesing verwyder moet word.
-
-
Paarlse straatkind word suksesvolle sakeman
Hy was maar 13 jaar oud toe hy van sy ouerhuis weggeloop het om ’n lewe van bendegeweld en dwelmmisbruik te ontsnap en het toe op straat beland.









