Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Reeks kouefronte gaan Wes-Kaap peper met stormweer
Hou maar die komberse naby en bly veilig want ’n reeks kouefronte gaan na verwagting die Wes-Kaap teister oor die volgende paar dae.
-
Musiek uit boonste rakke dié winter
Die sanger en liedjieskrywer André Swiegers maak Saterdag (6 ) Julie musiek by die Bôrdienghuis.
-
Mienke maak naam in rol
Mienke Ehlers, ’n oud-Girls’ Higher wie se wortels steeds diep in die Paarl lê, reik behoorlik na die sterre as Mia in die Shomax treffer-reeks Wyfie. As Mia vertolk Ehlers, wat voorheen rolle as Lydia in Magda Louw en Dalena…
-
Paarlse rugbyspeler sterf skielik; sak inmekaar op veld
Die liefdevolle herinneringe aan die soort mens wat Naasif Abrahams was, is juis dit wat sy geliefdes en vriende troos ná sy skielike sterfte op die rugbyveld die afgelope naweek.
-
Drakenstein-inwoners word teen ervare swendelaar gewaarsku
Die Drakenstein-gemeenskap word teen ’n beweerde swendelaar, wat homself as ’n kontrakteur onder die vaandel van verskeie maatskappye voordoen en glo onlangs verbonde aan G & S Construction was, gewaarsku.
-
Zoid se ‘Sy Raas’ medisyne vir enige middeljarekrisis
Vanjaar se winterseisoen is in volle gang met heelwat kouer dae wat waarskynlik eers later sal volg, en niks skreeu meer Boland as ’n heerlike glas rooiwyn op ’n kouer wintersaand nie.
-
Oud-Gimmie oes goud vir SA in paalspring ondanks uitdagings
Ondanks die feit dat hy op die laaste oomblik moes rondskarrel om pale in die hande te kry nadat sy eie pale nie opgedaag het nie, het Kyle Rademeyer (22), wat in 2020 aan die Hoërskool Paarl Gimnasium gematrikuleer het,…
-
Kom wals vir oulaas saam met Engelbert
Engelbert Humperdinck, ’n legendariese minnesanger, se The Last Waltz Farewell Tour kom in Julie na Suid-Afrika.
-
Dekkersvlei-plakkers se tyd raak min, maar geld kort
Die onwettige besetters wat hulself op ’n gedeelte van die Dekkersvlei-gasteplaas op die Keerweder-pad tuisgemaak het, se dae is getel omdat die eienaar beoog om hulle volgende jaar te hervestig.
-
Meter-taxibestuurder in Van der Stelstraat in die Paarl beroof
Hulle was netjies geklee en het glad nie soos skurke gelyk nie, maar die volgende oomblik het dié twee mans, vermoedelik iets in die 20, met messe in die voertuig van ’n Paarlse meter-taxibestuurder gespring en hom van sy besittings…










