Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hofbevel gee informele handelaars by Shoprite die trekpas
’n Onlangse bevel van die Kaapse hooggeregshof het om en by 15 informele handelaars by die Shoprite-winkelsentrum in die Paarl die trekpas gegee.
-
‘Vroueregte geld vir die hele jaar’
Nasionale Vrouedag word elke jaar op 9 Augustus gevier, ’n dag wat die moed, krag en bydraes van vroue in die land herdenk en vier. Hierdie nasionale vakansiedag is nie net ’n viering van vroue nie, maar ook ’n geleentheid…
-
Karatekas van Wellington skitter in Mexiko
Die karatekas Miané Eksteen (12) en Sebastian Sonnekus (13) het saam met hul afrigter, sensei JP van Heerden (29), skoonskip gemaak by vanjaar se 2024- World Union of Karate Do Federations (WUKF) karate-wêreldkampioenskap in Mexiko en altesaam sewe m
-
Vullisterreine in W-Kaap ‘slaag toets’
Uit die 189 vullisterreine wat AfriForum reg oor die land geoudit het, is die grootste getal vullisterreine wat geslaag het, in die Wes-Kaap geleë. Altesaam 12 vullisterreine het ten minste 80% van die ouditvereistes nagekom.
-
Drakenstein-stadsbestuurder van teistering, viktimisering beskuldig
’n Dokument van 27 bladsye deur ’n vroulike werknemer by die Drakenstein-munisipaliteit waarin sy die stadsbestuurder van seksuele teistering, viktimisering en boeliegedrag beskuldig, is glo niks anders as ’n sogenaamde sameswering om van dr. Johan L
-
Dié Charleston Hill-inwoners sê nee vir selfoontoring
’n Groep inwoners wat bekend staan as die Charleston Hill-aksiegroep in Paarl-Oos het kapsie gemaak teen die beplande oprig van ’n telekommunikasietoring by die Charleston Hill Primêre Skool en beskuldig plaaslike owerhede daarvan dat dié gemeenskap
-
LAAI AF | Interskole: Swartland vs Hugenote
Jou gids vir die naweek se Interskole tussen die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool.
-
Paarl-hospitaal gee antwoorde oor jong man (24) se dood
Die Paarl-hospitaal en Wes-Kaapse gesondheidsdepartement het ’n beroep op die Scheepers-gesin van die Paarl gedoen om met die hospitaal se bestuur te vergader vir duidelikheid oor die dood van hul seun, Majahid Scheepers (24), in Mei verlede jaar.
-
Nuwe blitsige wiele vir Drakenstein-wetstoepassers
Die Drakenstein-munisipaliteit se afdeling vir openbare veiligheid se vloot word tans opgradeer.
-
Strooidakkerk se wyn gou te koop
Die Strooidakkerk in die Paarl is alombekend as die eerste en enigste kerk in die land wat sy eie wyn maak, nadat die wingerde hiervoor reeds in die jare 2000 geplant is.










