Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gesteelde motor van Klapmuts gestroop gekry
’n Motoreienaar het groot skade opgedoen nadat haar motor Sondagaand (25 Augustus) in Klapmuts gesteel is en ’n paar uur later op ’n verlate stuk grond gevind is nadat dit gedeeltelik gestroop is.
-
‘Penin Papier’ kampuskoerant vol studente nuus
Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) se onderwyskampus in Wellington en Mowbray het reeds ’n jaar gelede hul eie kampuskoerant op die been gebring – die Penin Papier.
-
Koerant vol kampusnuus
Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) se onderwyskampus in Wellington en Mowbray het reeds ’n jaar gelede hul eie kampuskoerant op die been gebring – die Penin Papier.
-
Nóg ’n moord op leerder ruk Paulus Joubert
Die Paulus Joubert Sekondêre Skool in die Paarl het die derde agtereenvolgende tragedie beleef nadat nóg ’n leerder die afgelope naweek aan die hand van geweld gesterf het.
-
Drakenstein-werkers by rioolaanleg sukkel glo met oortyd uitbetalings
’n Groep werkers by die Drakenstein-munisipaliteit se afvalwatersuiweringsaanleg in die Paarl eis antwoorde oor hoekom daar nou al vir bykans vyf jaar ’n agterstand is in die uitbetaling van hul oortydgeld.
-
Dít is wat jy opdok vir munisipale salarisse binne die Drakenstein-vallei
Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering (Salga) is die liggaam wat munisipaliteite se salarisvlakke bepaal, waaronder dié van die Drakenstein-munisipaliteit (DM).
-
‘Versorging moet uit jou hart kom’
Daar is geen maatstaf waaraan die waarde van ’n vrou se omgee en liefde gemeet kan word nie – veral nie vir ’n vrou soos Roseline Simons, wat elke dag getrou staan in haar passie om siekes te versorg nie.
-
-
-
Six-string extravaganza!
Acclaimed musician Mel Botes returns to the stage at the Bordienghuis Theatre in Wellington with an electrifying new show, Guitar Heroes.










