Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
School shoes donated
Cure Day Hospitals Paarl, one of the 12 hospitals within the Cure Day Hospitals Group, recently donated 100 pairs of recycled school shoes to Dal Josaphat Primary School.
-
KPMG behartig nou Drakenstein-munisipaliteit se klagtelyn
Die Suid-Afrikaanse ouditreus KPMG, wat ’n paar jaar gelede diep gewikkel was in die staatskaping-sage en omstrede Gupta-familie, is aangestel om oor die volgende drie jaar die Drakenstein-munisipaliteit se telefoniese en digitale lyne waar bedrog en
-
Prof Thuli supports initiative through concert
Prof Thuli Madonsela and Endler Concert Series is proud to announce a special event in support of the #Action4Inclusion initiative, featuring a captivating performance by the renowned Palissander Chamber Choir and Nic Miso. The concert, which will ta
-
Paarlse pa van 3 sterf in hospitaal ná mesaanval by kroeg
Sy het Saterdagaand voor sy bed toe is, oudergewoonte vir die Here se beskermde Hand oor haar gesin se lewe gebid, en is toe Sondag (25 Augustus) in die oggendure wakker gebel met die tragiese nuus dat haar seun by…
-
-
Full House-winkel skenk huis aan gesin
Die Full House- meubel- en toestellewinkel het ’n Paarlse gesin se wildste drome bewaarheid en vir hulle ’n splinternuwe houthuis, of te wel ’n wendyhuis, gebou, met die oorhandiging wat die afgelope Vrydag (23 Augustus) plaasgevind het.
-
Vier sy sestigste verjaarsdag saam met Steve!
Steve Hofmeyr se reuse- Ikoon-konsert op Saterdag 29 Maart 2025 bring die room van Suid-Afrika se musikante byeen vir net een onvergeetlike aand om Steve se 60ste lewensjaar te vier met ’n grootskaalse produksie waarin hulle sy groot treffers gaan…
-
Vergete Paarlse rugbyheld onthou
Op die vooraand van die derby tussen Paulus Joubert Senior Sekondêr en Noorder Paarl Hoërskool is ’n dokumentêre rolprent, Pinkie: A forgotton oval ball hero, vertoon. Dit vertel die tot dusver onvertelde storie van Christian Jacobus “Pinkie” Julius,
-
-
Munisipaliteit sê hy skenk aandag aan Lady Greystraat
Bekommernis heers onder inwoners oor Lady Greystraat, wat eens die hartjie van die Paarlse sakekern was.









