Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Haweloses ‘beset’ parkeergebied naby Drakenstein-hoofgebou
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek by navraag gesê die rede hoekom ’n groep haweloses die munisipale parkeerterrein op die munisipaliteit se voorstoep in die Paarl beset het, is omdat sy ooreenkoms vir die verhuring van die parkeergebied
-
Help bejaardes met uitstappies
Vrywilligers uit die omgewing bederf die inwoners van die tehuis Rusoord elke Vrydag met ’n uitstappie in hul rolstoele, bekend as Wheelies – maar dan sluip die winter nader en knip hierdie kosbare uitstappies vir ’n seisoen of twee kort.
-
Minderjarige aangekeer ná moord op Lee-Hogan
’n Inhegtenisneming is sowat twee weke gelede, op 27 Augustus, uitgevoer ná die moord op Lee-Hogan Williams (19) van Groenheuwel, ’n gr.11-leerder aan die Paulus Joubert Sekondêre Skool.
-
American Rhythms at Endler
Paarl’s very talented pianist, Mike Wang, will be performing with the Winelands Philharmonic Orchestra for an extraordinary evening of music with their upcoming concert, American Rhythms, at the Stellenbosch Woordfees. Under the expert baton of condu
-
-
One million meals in five days
Outside the Bowl Africa, a non-profit organisation based in Paarl, is thrilled to announce the launch of its “Million Meals in 5 Days” campaign, starting this week. This ambitious initiative aims to provide one million nutritious meals within a five-
-
Bestry brande ná beroerte
Talle jong seuns droom daarvan om eendag ’n brandweerman te word. Maar Hannes van Dyk van die Paarl het sy droom ten spyte van geweldige uitdagings bewaarheid.
-
Klein Gim pronk gou met eie astro-veld
Die Laerskool Paarl Gimnasium droom al die afgelope 12 jaar om met sy astro-hokkieveld te pronk.
-
-










