Dié leerders van Laerskool Hugo Rust is onlangs vir die Wes-Kaapse Suid-Afrikaanse skolenetbal se All Ages-toernooi gekies wat in Boksburg sal plaasvind. Van links is die o.12’s Cairan van Wyk en Annabella Wiese by Elzahn Nel (o.13).