Moedertaal- en MCM-kuns-en-kultuurskool-studente se gedigte is in die McGregor Poetry Festival 2021 Anthology: The Garden of the beloved, gepubliseer. Die studente woon ook die afgelope paar jaar die McGregor-digkunsfees by waar hulle hul gedigte voorlees. Op die foto staan (agter van links): Duane Miller, Bridgette Muller en Shu-aib Isaacs. Middel: Rachel Davids, Jamie-Lee Booysen, Laverné Davey, Lizandré Davey en Albernita Francis. Voor: Gaireyah Fredericks Foto:

Credit: SYSTEM

Moedertaalsprekers publiseer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article