Die Hoër Meisieskool Paarl het onlangs sy finaliste vir vanjaar se Mej. HMS voorgestel. Die geleentheid vind op 24 Julie in die Paarl se Stadsaal plaas. In die agterste ry, van links, is Annebel Mellet, Jenna Haywood, Annie Burger en Anri Bene. In die tweede ry van agter is Mieke van der Merwe, Nicole McThomas en Isabella Rosslee. In die tweede ry van voor is Marise du Toit en Kyla van Zyl. In die voorste ry is Reneé Caudwell, Leelatha Governor en Nina Haarhoff.
Mej. HMS sal uit dié groep kom
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.