Leerders van die Hoër Meisieskool Paarl het hulle weer gate uit geniet by die jaarlikse 4M-atletiekbyeenkoms wat Dinsdag (18 Februarie) in Stellenbosch beslis is. Van links is Zainup Brenner, Barbara de Kock, Elzahn Nel en Kaylin Lange.
Meisies geniet atletiek terdeë
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.