Magda Meyer en haar span by Magda se Sopkombuis het onlangs meer as 500 mans met ’n buffet- ete in die gemeenskapsaal in Paarl bederf. Die mans is almal werkloos en het by die samekoms standpunt teen geslagsgebaseerde geweld ingeneem. Die Paarl-Oos polisie het dit ook bygewoon.

Credit: SYSTEM

Meer as 500 mans byeen vir ete

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article