Die Laerskool Courtrai het onlangs sy jaarlikse interhuisatletiekbyeenkoms aangebied. Die witspan het die geesbeker gewen, terwyl die rooispan die beker gewen het vir die meeste punte. Die wenatlete was (van links) Caira Lederle (veld: beste meisiesatleet, o.11-o.13)

Laerskool Courtrai hou interhuisatletiekbyeenkoms

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article