Die Magnolia Primêre Skool het onlangs sy jaarlikse kroningsgeleentheid gehou. Candice Zass (middel) is as Mej. Magnolia Junior aangewys en Tony Daniels as Mnr. Magnolia. By hulle is Hayden Seconds (tweede prins), Robyn Ruiters (tweede prinses), Keletso Nodede (naaswenner) en Gershwin Williams (naaswenner).

Magnolia kroon sy prinse en prinsesse

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article