Hierdie leerders van Hoër Jongenskool Paarl het in hul jaarlikse mededinging teen Grey Kollege in Bloemfontein aan meer as drie aktiwiteite (sport sowel as kultuur) deelgeneem. Agter van links is Jandré Frey, Leopoldt Nöthling, Alexander van der Walt en Thomas Esterhuyse. Middel: Philip Uys, Hanro Fabricius en Ruben Layman. Voor: Nicolas Oudtshoorn, Luke Fourie en Deon du Plessis.

Meer as drie!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article