Stefan van Hansen en Marissa von Molendorf van die Hoër Jongenskool Paarl het by die HJS-oudleerder en bekende TV-akteur Hennie Smit gaan kuier tydens HJS se besoek aan Grey-Kollege. Hennie was in 1960 in HJS in matriek.Foto:


Maak ’n draai by oudleerder

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article