Lyle Swarts, ’n leerder van Magnolia Primêr, gaan Saterdag (9 Maart) aan die Atletiek Wes-Kaap-kampioenskap deelneem. Die skool wens hom baie sterkte toe.


Lyle wil kampioen word

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article