Die aflosspan van William Lloyd (middel) was die 4 x 100 m-kampioene by die Boland-laerskole-kampioenskap. Regs is die Laerskool Bredasdorp (tweede plek) en links is die Laerskool Vredenburg (derde plek). By hulle is die voorsitter van Boland-atletiek, Mike Fraser. Foto: Ernest Kilowan