Jaco Luüs van Luüs-prokureurs in die Paarl het verlede Donderdagaand lede van die Drakenstein-sakekamer op ’n kaas-en-wyn-geleentheid toegespreek oor verskeie regskwessies en hoe om onnodige koste te verhinder. By die saamtrek was van links Johan Rademeyer, Jaco Luüs jr., Almarie Luüs, Jaco Luüs, Francis Nieuwoudt, Hendrik Luüs en Riana Gibson.

Credit: SYSTEM

Luüs-prokureurs lig sluier oor regskwessies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article