Die jong ruiter Logan Basson (gr. 5) van die Laerskool Hugo Rust het onlangs die Wes-Kaap Prix Caprilla-span by die Wes-Kaap perdrykampioenskap verteenwoordig. Hy het ’n uitstekende derde plek behaal en kwalifiseer om die Wes-Kaap by die nasionale kampioenskap te verteenwoordig.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article