Tydens Paternoster se Strandfees verlede naweek is die Les Guerriers Jeugontwikkelings­akademie van Paarl-Oos as die o.13- en o.14-kampioenne in die raakrugby-toernooi (touchies) gekroon.


Les Guerriers wen raakrugby

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article