New Orleans Senior Sekondêr het Saterdag as die wenners van die jaarlikse krieket-derbywedstryd weggestap nadat hy Klein Nederburg Senior Sekondêr met 75 lopies geklop het. NOSS het met 253 lopies gewen en KN vir 178 uitgeboul. NOSS se uitblinkers was Nathan Jacobs (54), Jaydin Adams (75) en Handré Langeveld (34).Foto: Chantélle Hartebeest