Paarl-swem-interskole 2024 is Maandag by die Hoër Jongenskool Paarl se swembad gehou. Boishaai en Girls’ High het skoonskip gemaak. Girls’ High het met 257 punte teenoor die meisies van Gimnasium se 148 gewen, en Boishaai met 243 teenoor Gim-seuns se 154.Foto: HJS
Credit: SYSTEM
Leerders swem in kookwaterstryd
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.