Twee leerders van Al-Azhar in die Paarl het in hul onderskeie sportsoorte uitgeblink. Atiyah Small (bo, links) is die afgelope naweek by die Boland-kampioenskap vir Primêre Skole as die Boland-kampioen in die 100 m vir meisies o.13 aangewys. Bo is Atiyah saam met haar trotse hoof, Rachieda Cupido. Zaitoon Daniels (regs) het ’n tweede plek by die Kaapse Wynland 2024 Junior Tafeltennis- kampioenskap verwerf.
Leerders skitter
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.