Ligstraal Skool vir Gestremdes in die Paarl is onlangs aangewys as die skool wat in 2023 die meeste Loslit-plakkers in die Wes-Kaap verkoop het. Die skool het die prys ontvang van die Nasionale Raad van en vir Mense met Gestremdhede. Die skool is baie trots op die prestasie en is dankbaar vir almal se ondersteuning.
Leerders laat die lig skyn
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.