Die leerders van die Laerskool Hugo Rust het Dinsdag nasionale biblioteekweek gevier met ’n prettige en leersame idiomedag. Die gr. 1-leerders het die dag geniet met hul verskillende uitrustings. Agter staan Frederick Meyer, Hope Cavernelis en Cassidy Williams. Voor is Kristen le Roux en Luca van Eck.