Die graad 10-leerders van Charleston Hill Sekondêr het onlangs ’n historiese uitstappie geniet. Hulle het die Afrikaanse Taalmonument, Afrikaanse Taalmuseum en die Suid-Afrikaanse Oorlogmuseum besoek.

Credit: SYSTEM

Leerders geniet historiese uitstappie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article