Laerskool Courtrai het onlangs ’n baie suksesvolle tennistoernooi aangebied wat deur 64 spelers bygewoon is. Spelers van so ver as Oudtshoorn het deelgeneem. Courtrai se o.13A-meisiespan het ’n bronsmedalje gewen. Saam met Jan Brand (skoolhoof) is spanlede Meliah Corbett, Tayla Behnke, Wanda Keuler en Isabella Corbett. Jómari Steenkamp (afrigter) staan heel regs.


Larskool Courtrai wys sy staal op die tennisbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article