Hoërskool Labori het Saterdag ’n baie geslaagde sportdag op Bonnievale teen die Hoërskool Bonnievale en Jakes Gerwel Tegniese Skool gehad. Labori se o.19 A-span het die Hoërskool Bonnievale 27-6 geklop.