Die Laerskool Hugo Rust se gr. 7- algemenekennis-span het onlangs aan die Laerskool Courtrai se vasvra-kompetisie deelgeneem. Ter voorbereiding vir die kompetisie moes hulle koerante bestudeer. Hierdie span het verlede jaar se wenners, die Laerskool Gimnasium, behoorlik uitgestof.


Koerante hou hulle ingelig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article