Die junior- en senior koor van die Laerskool Hugenote het onlangs aan die nasionale Sing-in-Harmonie-koorkompetisie deelgeneem. Die skool is ontsettend trots op albei kore, wat tot die provinsiale eindronde van die kompetisie deurgedring het. Die beoordelaars se ongelooflike kommentaar het die kore se harde werk, toewyding en uitstekende, kundige afrigting weerspieël. Die skool het ook as gasheer vir hierdie KykNet-televisie-opname opgetree.