Klein Nederburg en Paulus Joubert Sekondêre Skool was die naweek in hul skole se rugbywedstryd in aksie. Bo is KN se Wade Williams gereed om die bal uit te gee. Klein Nederburg het die wedstryd 20-12 gewen. Foto: Ernest Kilowan


Klein Nederburg wen rugbystryd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article