Die Hoërskool Noorder-Paarl (groen en geel) het mekaar Donderdag 28 April teen Klein Nederburg Hoërskool op die Boy Louw-terrein op die sokkerveld aangedurf. NP het uiteindelik die septer met 5-0 geswaai. Bo ding Yongamela Mangena van KN en Afrika Damba van NP om besit van die bal mee.Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Noorder-Paarl oorheers teen Klein Nederburg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article