Oud-leerders van Hoër Meisieskool La Rochelle se klas van 1953 het op 7 Maart hul 70ste reünie gehou en dit met ’n ete by Knus gevier. Van links is Louine Simpson (Van der Merwe), Elma Rademeyer (De Villiers), Marie Hammann (Van Eck), Eline Loubser (Louw) en Claudina Schoeman (Van Schalkwyk). Voor is Maynie van Niekerk (Mûller). Foto:

Credit: SYSTEM

Klas van oud-Larries sewe dekades later byeen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article