Kara Landman, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, is gekies as die onderkaptein van die o.14C- Boland-hokkiespan. Die streektoernooi vind plaas van 28 Junie tot 1 Julie by die Hoërskool Paarl Gimnasium.